Parfuum, Geinspireer Deur 'n Boer, Te Koop Aanlyn

Boerseun – ‘n gesogde handelsmerk wat geassosieer word met gehalte parfuum, handelsware en bykomstighede vir mans.

Want Dis Hoe 'n Boerseun Ruik!

Image hover effect image

Parfuum

Parfumerie Vir Die Moderne Boerseun

Ons Storie

Johan het een naweek gaan kuier op ‘n lemoenplaas en die vars reuk van sitrus wat in die lug hang het hom geinspireer om die reuk vas te vang in ‘n bottel. Hy het dadelik aan die werk gespring en gevestigde parfuum besighede gaan besoek om als te leer van hoe die proses werk. Deur intensiewe opleiding en ‘n passie vir parfuum het die eerste parfuum; Sitrusboer tot stand gebring. Diep en egte Suid-Afrikaanse geure wat die neus prikkel was die voorvereiste. Daarna is die parfuum Beesboer gebore… ja soos jy kan verwag, ‘n kuier by ‘n beesboer het die parfuum geinspireer.

Waarborg

Parfuum is 'n persoonlike keuse! Ons vervang jou oorspronklike keuse met 'n ander.

Ondersteuning

Tussen sons opkoms en sonsondergang... ons jaag net eers al die kalfies uit die kraal.

Landswye Aflewering

Met elke aankoop is daar deur tot deur aflewering beskikbaar met betroubare koeriers.

0
    0
    Jou Mandjie
    Jou mandjie is leegTerug na Winkel