Description
Sitrusboer: Vars sitrus note van bergamot en suurlemoen gemeng met ‘n ryk blommegeur van rose lelies, Jasmyn en kruie wat rus op ‘n bosagtige amber en vanielje basis.
Beesboer: ‘n Diep aroma van vars bergamot, lietsjie, mandarin en lotus note gemeng met ‘n ryk palisander en lemoen wat rus op ‘n muskus amber en onkaboon basis.
Reviews
There are no reviews yet.